NORTHREN

.

CAPE

BRANCH MANAGER
LISA CRONJÉ
082 055 6259
lisa@abacusmaths.co.za

Lisa is entoesiasties om beide die linker- en regterbrein van kinders te help ontgin met Abacusmaths se geheelbrein ontwikkeling sisteem, en die leerders se unieke potensiaal te help ontgin.
Haar voorliefde vir kreatiewe denke help kinders om hul selfvertroue met syfers, syfervaardigheid en n positiewe ingesteldheid vir syfers te ontwikkel.

 

TEACHERS
ANNINE CORDIER
082 7737 420

Annine is ‘n juffrou in die intermediêre fase van Gekombineerde Skool Christiana. Sy is entoesiasties en probeer om altyd spesiale moeite doen om elke kind se spesifieke individuele behoeftes aan te spreek. Kinders neem vrymoedigheid om haar te vra vir hulp, wat abakus studente motiveer om somme te verstaan, en sodoende nie ‘n stille vrees vir wiskunde te ontwikkel nie. Haar liefde lê daarin om kinders te verryk en toe te rus met die nodige deursettingsvermoë om die lewe vol selfvertroue ,met albei hande aan te gryp !

MADELEINE BOTHA
0824445037

Madeleine is ‘n Juffrou met n passie vir Onderwys. Sy glo kinders leer ‘n vak met meer gemak en momentum wanneer hulle dit geniet. Abakuswiskunde gee vir haar ‘n platform om haar liefde vir kinders uit te leef. Sy hou daarvan om kinders te bemagtig en ‘n verskil te maak in hul lewens. Haar visie is om elke leerder se unieke behoeftes raak te sien, en aan te spreek, sodat hy of sy die geleentheid het om hulle volle potensiaal te kan bereik.

SCHOOL
ANDALUCIA
HERTZOGVILLE HOME CENTRE FREE-STATE

PRE-SCHOOLS
KABOUTERLAND
HERTZOGVILLE HOME CENTRE FREE-STATE

BRANCH MANAGER
DONJASJHA CARSTEN

082 059 5052
LALAPHANTSI@VODAMAIL.CO.ZA

Tuition fee subject to variation in some areas.